Skoollied

SKOOLLIED PAARL GIMNASIUM

In die middel van die Paarl-stad
Deur die natuur bekoor,
Staan onse skool waarvan jul nog
Die helf’t nie het gehoor,
Gimnasium is sy soete naam,
Ons min hom almal teer,
En strewe na sy roem en faam,
Sy glorie en sy eer.

Sy glorie en sy eer,
Sy glorie en sy eer,
En strewe na sy roem en faam,
Sy glorie en sy eer.

 

Om na die skoollied te luister, kliek op die speler hieronder:

 

 

Geskryf: Mnr. Andries Dreyer
Getoonset: Ds. W.H. Boshoff