Eisteddfod

eisteddfodOns gee jaarliks ons leerders geleentheid om deel te neem aan die Paarl Vallei Eisteddfod. Leerlinge kan deelneem in die volgende kategorieƫ: voordrag (Engels en Afrikaans), spreekkore, koor, klavier, blokfluit, sang, viool en orkes.

Leerders wat belangstel om deel te neem, kompeteer eers intern om sodoende te bepaal wie aan die Eisteddfod sal deelneem.