Herwinning

herwinningBy Laerskool Paarl Gimnasium herwin ons. Alle herwinbare materiale kan Vrydagoggende van 07:15 tot 08:15 by die Meulstraat-hek afgegee word.