Sportdrag

  • Sportoefeninge kan in enige gemaklike en geskikte sportdrag bygewoon word.
  • Geen juweliersware word tydens sportoefeninge of wedstryde gedra nie.
  • Die groen sweetpakbroek, Puma-reënbaadjie en groen fleece top is korrekte drag, maar is opsioneel.
  • Die korrekte sportdrag is verpligtend vir alle wedstryde.
 SeunsDogters
Atletiek Groen atletiekbroekie
Atletiekfrokkie

Groen atletiekbroekie
Atletiekfrokkie

Krieket Wit rugbybroek
Gim-sporthemp (o.11 – o.13)
Gim-rugbykouse (o.11 – o.13)
Tekkies Mini-krieket:
Grys skoolsokkies
Groen Gim-broekie
Gim-sporthemp

 

Tennis Gim-sporthemp
Groen Gim-sportbroek
Wit sokkies
Oorwegend wit tekkies

Gim-sporthemp
Groen romp
Wit sokkies
Tekkies

Swem Gim Speedo
Gim-swempet (swempet verpligtend)

Gim-swembroek
Gim-swempet (swempet verpligtend)

Rugby Wit rugbybroek
Gim-rugbytrui
Mondskerm

Netbal

Groen romp + groen broekie
Wit sporthemp
Wit sokkies
Oorwegend wit tekkies

Hokkie Groen broek
Gim-sporthemp
Gim-hokkiekouse (swart)
Tekkies / Hokkiestewels
Mondskerm

Groen romp + groen broekie
Gim-sporthemp
Gim-hokkiekouse (swart)
Tekkies / Hokkiestewels

Liggaamlike Opvoeding Gr. 3 – 7
Wit rugbybroek of groen Gim-broekie
Gim-sporthemp
Swempet (swem)
Gr. 3 – 7
Groen romp of groen Gim-broekie
Gim-sporthemp
Swempet (swem)