
SLAGORKES
Sportsoorte
Algemeen
Skaak | Tweekamp

Somersport
Atletiek | Krieket & Mini Krieket | Swem | Tennis

Wintersport
Hokkie | Rugby | Netbal | Landloop

Sportsake
-
Leerlinge word aangemoedig om minstens een somer- en een wintersport te beoefen.
-
Leerlinge moet asseblief daarop let om verskoning te maak by hul afrigters indien hulle nie ‘n oefening kan bywoon nie.
-
Vir wedstryde: volg inligting op d6 en Kitsnuus.
-
Gr. 4-7 leerlinge sal in kennis gestel word van wedstrydreëlings na afloop van die laaste oefening.
Op reëndae geld die volgende reëling:
Gr. R – 3
-
‘n Besluit word om 12:00 geneem of die sportoefeninge / wedstryde afgestel of uitgestel word. Ouers sal per D6 in kennis gestel word.
Gr. 4 – 7
-
‘n Besluit word om 13:30 geneem of die sportoefeninge / wedstryde afgestel of uitgestel word. Ouers sal per D6 in kennis gestel word.
Indien u enige navrae in verband met sportsake het, kontak gerus die afrigter of Sportkantoor.

Sportdrag
-
Sportoefeninge kan in enige gemaklike en geskikte sportdrag bygewoon word.
-
Geen juweliersware word tydens sportoefeninge of wedstryde gedra nie.
-
Die korrekte sportdrag is verpligtend vir alle wedstryde.
Graad 1 - 7 en Liggaamlike Opvoeding
Seuns
Dogters

